Swart skaap
Swart skaap
Deur: Ryno du Plessis
Swart skaap, dra jy die kroon. Jy glo die lewe moet jou beloon.
Keuses van rebels sit jy op jou troon. Trots op die lewenstoon.
Sou jy net kon raai, jy kan die trop laat draai.
Jy is anders met goeie rede, gebruik dit tot eer van die Here.
©️ Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.