Jongste aktiwiteit:

eers

 

 

voor alles was Hy

 

eers was ek dood

blootgestel aan alles

sonde in my, en om my

blootgestel aan die wet

die wet wat niemand ooit

kon of kan onderhou nie

 

toe stuur hy Sy Seun

kom staan in vir my sonde

verteenwoordig my voor Hom

voor Sy regstoel in die ewigheid

kom bemagtig Hy my om te leef

nader aan Hom in ewigheid

 

Hy is en bly in beheer van alles en almal.

 

© Tearlach.

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed