daagliks
verdraagsaamheid
deug der deugde gestel
om aan te leer of te verbeur
maak gelukkig of onvredenheid
elke dag het sy eie stryd van nyd
vooropgestelde idees wat vermy
alles wat goed is of kan wees
word negerend afgeskryf
so gebore negatiwisme
open tog jou hart
raak ontslae
van jou
smart
wees
bly
genade
kan jy nie
vermy
©Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.