Asvaal Prinses Deel 2
Carina teug gelukkig aan haar koffie. Nie eens die feit dat dit al hoe kouer word hoe langer sy drink kan haar gevoelens verander nie. Haar stiefsusters sweef die eetkamer binne, besig om oor die bal te klets en kyk nie eens in haar rigting nie.
*Jy kan die res van die verhaal in “Eens…” lees in sagteband deur na die boekwinkel hier op INK te gaan of as ‘n luisterboek deur Audioshelf (gebruik hierdie skakel: http://shop.audioshelf.co.za/product/eens-verhale-mites-en-legendes-van-feerie/ ) of as ‘n eboek deur jou gunsteling web winkel (gebruik hierdie skakel: https://www.books2read.com/u/bwYWzZ ).*
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.