tower sterre stof!
soesj dogter-kindjie slaap soet
wees stil kleintjie soesj!
die duiwe koer heelnag deur
tydings van hoop en liefde!
sluimer veilig vreedsaam in jou bedjie
ogies toe handjies gevou tevrede
ag lieflike meisie-kindjie sag toegedraai!
raak weg sorgvry en verloor jou
in hemelse vreugde en genot
‘n tower sterre-stof kleed van wonders!
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Viooltjie
Pratig :-)