
Stil is die bome
Die mond is ‘n blinde spieël
dit fluister in die duister
geen gewete
vergeet van die hede
Weerlig blits
bome buig
sterre val
saam met die branders se krag
Dit vertel van die son se rooi
die lewe se mooi
van die dag se gloei
van ‘n hart wat bloei
Droog en dor
warm en rooi
bang en alleen
donker en stil
3 Kommentare
-
-
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Maart 2018 - Digkuns projek
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
HelenaMellet
Baie mooi