Die stilte eggo
skree luidkeels tot die ore suis
gryp die hart vas, hou die mond toe
kaap die liggaam sodat die tyding
stadig deur kan trek
en nesmaak in die bloed se bruis.
Ek is maar net
'n kaalvoetkind
van Namakwaland,
verslaaf aan
die reuk van
ink op papier
en honger vir
woorde wat
siele versadig,
of dit nou
uit my pen kom
of joune.
Kiekies
Briljant!