Jongste aktiwiteit:

Verminderde Lewe

’n Plastieksak met drakrag
drasak net-net gehou
geskeur gepynig en weggegooi
vieslik vervuil als verstop
opgebruik nou giftig uitgejou

opgefrommel bekrapte papierdun
’n kaartehuis ingevalde hopie
nat in wind en weer
vrot gemuf nutteloos
soos lappop op die ashoop

©Anita van der Walt




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • MVvW het n geregistreerde lid geword

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak