
Waterstroompie
helderskoon water
vloeiende oor skurwe rotse
vloei weg in ‘n stroompie van lenteson
©Wilma
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
helderskoon water
vloeiende oor skurwe rotse
vloei weg in ‘n stroompie van lenteson
©Wilma
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2018 - Haikoe projek Wilma, let op die Haikoe se lettergrepe per reel... 5 7 5