Jongste aktiwiteit:

wekroep

 

 

onbaatsugtig is jou lewe

lewe om naaste te dien

verewig in wat mens sien

evangelisasie in jou strewe

 

ontgogelde lewenservaring

stampe en stote van ruheid

onbeskaafde einde in gruheid

elke moordslag ‘n verklaring

 

hoe lank nog kan dit voortgaan

ontsluit tog die onbekende, Heer

kan die boeremens nog bestaan

 

© Tearlach.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed