Jongste aktiwiteit:

winter se verlies (SILVER)

(ʼn Triolet)

winter se verlies

as ek terugblik oor die afgelope winter-seisoen
het waardering vir lewe nuwe betekenis gekry
die verskeie verliese van lewens: ʼn virus se toedoen
as ek terugblik oor die afgelope winter-seisoen
waar ons, ons vele vrae en vrese moes versoen
het ons die uitreiking beleef aan die wat ly
as ek terugblik oor die afgelope winter-seisoen
het waardering vir lewe nuwe betekenis gekry

©Marlene Erasmus
13/09/2021

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed