Witrot
witrot in ‘n doolhof van vrees
sal ek nooit kan ontsnap
sal ek altyd witrot wees
vasgevang in ‘n labirint
kan ek my pad ooit weer vind
ek skarrel om en om
kan nie by die antwoord kom
HOEKOM
HOEKOM
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Viooltjie
Jy het die foto baie goed ingespan :-) Dit komplimenteer jou woorde perfek :-)