Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 5)

MUISE-JAG Dit het begin tydens volmaan toe die onwelkome gaste twee blink neusies en vier skitter ogies rond versigtig om die kamerdeur die veiligheidsfront bespied en nadat hulle die nodige inligting inwin woerts warts trippeltrap verby my klerekaste en dis toe ek hul sien en met een meter sprong van die grond gil op die […]

Lente baar die mooiste lote,diere en mensesiiele. Lente bring ,voorspel n begin, n nuwe betekenis. Lente ontwaak die niks na n prag van blywende geheuenis. Lente laat n anderse,magiese metamfose van ryk siele. Kom somer,in jou volle gewaad,bring n bonte kleur. Volle somer,jy bring volwassenheid,dis wonderbaar! Somer in al jou glorie,maak my siel,my gemoed aanpasbaar. […]

Littekens is onuitwisbare kentekens. Ander sien min jou innerlike littekens. Soms verwar jy jou uiterlike littekens, koester jou innerlike seerkry van onderdrukte kentekens Voluit menswees,aanvaar jou littekens is jou padtekens.

Jou skoonheid eggo langsaam, van elke klip en boom… en waar jou voete sag neer sit, groei gras in lower groen. Jou skaterlag, weerklink die stil bergstroom se klippe kabbel val, en elke voёl besing uitbundig… jou stile sag teenwoordigheid. So onlosmaaklik deel van die natuur, want… Volmaaktheid kom net soms, veral wanneer jy nie […]

Is dit eers as ritmiese refleksies van die lewe rookseine uit jou asemsnare ruk; dat die werklikheid tasbaar raak wanneer woorde bloei oor jou wese – geskandeer tot klankbedrog in waaigras. Is dit eers as simpatie vereenvoudig in simmetrie; woed deur die klankbaan van wat jy voel dat jy die reuk van realiteite sien rym […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed