Jongste aktiwiteit:

2017(Bladsy 126)

As flitspoeier ontplof Vandag span jy osse, waar ploegskare breek en draai téén die dor gebeente van verset. Môre verlang jy terug: swart moerkoffie, varsgebakte brood en plaasbotter, beeste bulk in rooi Afrikaner stof. Gister onthou jy die oes, jy gooi woorde in die vuur en sien hoe gesigte wroeg. Oor ‘n leeftyd kyk jy […]

ENGEL SO NABY. Groot is my verlange na mense reeds in hulle finale tuiskoms finale rus in ”n wêreld onbekend aan my nou groot is my hoop om eendag deel van daardie rus te wees sonder enige kommernisse, siekte of leed van ander om my, dankbaarheid vir my eie lewe, gered vir die soveelste keer […]

TOIINGS. So bly my eersteling is ‘n seuntjie So dans dans kom hy van die veld Ai man fluit fluit hy sy deuntjie Wil nou gaan kyk hy is mooi kroeskoppie Hy val op die bed en bekyk die wonder Wat is hom naam Mammie Half dom vra Jantjie Pappie hom se naam is Toiings […]

In wie se droomland kry ek jou? Myne … so ru onrustig wyd? Of joune… sag, vol liefde en vol spel? Maak dit saak? Solank ek jou kan vashou … jou vrouwees teen my voel… solank ek jou kan ruik… en aan jou ewigheid kan proe… kan ek weer terugkom nag na nag en krag […]

Op reis deur ‘n verlore land klip , stof , bloed en sand Geen boom , blom of plant Net ek, dis niemandsland. Geen mens, geen dier, geen lewe… Niks empatie, gevoel , gewete. Brak aarde van my siel verskroei, Sal ek ooit weer kan sien en voel? My kinders laat verstaan… dis nie wat […]

’n Hartseer liedjie herhinder my vannaand, aan jou… en soele aande, lank gelede … toe musiek en argelose liefde, nog volmaakte harmonie was. Jou sagte glimlag en die euforie van ons, niks kon ooit verander . Maar ek was so jonk, en sou iewers nog leer dat niks is soos dit lyk nie, want môre […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed