Plengoffer – Eduard Smith
Ken julle die plengoffer wat aan die bodem van my glas kleef: daar skarrel asems in klein korrels teen die buitewand wat in plaste niks versamel lê. ‘n Losspel vandag maak groot treë weg van die opening in die bottel wat kurkloos vir volmaak(theid) wag. Soos ons lewe en laat leef hang goeie voorneme meters […]
2: MET, OF HEUNINGWYN
Die winter is n regte man, 2: MET, OF HEUNINGWYN [245 WOORDE] Die koudste koud wat ek ooit gekry het was die Kersfees toe ons kleinkinders met al die besoekooms en -tantes ‘n „sneeuwandeling” gemaak het en die dowwe „Opa” moes saam. „Koud is die windjie en skraal, en daarbuite. . .” En daarbuite kom […]
Tussen die swart en wit laken
Kyk haar uurglas naakfiguur na hoe elke kurwe sny’ sy stukkies uit die dorslustige siel kyk tepels spits en pronk soos die lus opvonk peul terug die vel ontbloot die siel na die anderkant van anderkant soos harlekyne in blyspel rondval in seksbegering saam,ween,saam speen verblind ingepen in mekaar op ‘n saadgevlekte laken roem en […]
Winterkloue
Winterwind klou met impak vas teen lyf vou homself verleidelik teen my vasgevryf. Dryf met dwange fors sy koue tot op been waar hy my warm vel in ys laat versteen. Met elke asemteug verbrand my long van koud verdamp my suurstof uitblaas in stoomformaat behoud. Vretend verskroei die koue alle hitte uit my siel, […]
‘n Winter in herinnering (silwer)
haar middae mompel loom lou ivoor deur vensters ‘n boek lê op my skoot buite swiep sy stilweg skadusterte deur die geel haar werkers kerf ‘n landskapreliëf uit gras sy is die hooimakerseisoen sy voed ons skure vanmiddag staan haar hemel stil helder en asuur maar later sal haar hemel grys word haar werkers sal […]
‘n Stukkie mooi
Winter is ‘n tyd van siek word, verkoue en griep is meeste mense se voorland. Die koue teer op verkoues, dit is ook een van die redes waarom baie mense nie van winter hou nie. Maar dit is ‘n seisoen wat mens moet aanvaar, en daarmee moet saamleef, en die beste daarvan maak. Vanoggend voel […]
Skilderkind
OPGEDRA AAN VINCENT VAN GOGH EN MARLI FOURIE Vasgelê in pallet van lap is die prag wat uit jou emosie hart tap. Ongeskryf, sonder taal verwoord jy volmaak alle hartseer en prag wat jou siel aanraak. Sien jy die wêreld soos die digter in my. Verf jy in kleur om mens te mislei, oor jou […]
Winter nostalgie
Snerpend, die wind oor die wesrand vlaktes, bring terug in my verlede se gedagtes. Kameel kleur grasse ruk dawerend rond, klou vas aan droe aarde grond. Leeggestroopde takke, dor en alleen, Staan in die koue kromgetrek en kreun. Snoesig in my pandokkie, toegevou in kombers verlig met n fladderende selfgemaakte kers. Hoor ek die wind, […]
Winternag
Sneeuvleis bedek dor vertrekte takke met vertroosting op n weder lewe, terwyl vlokke n reinwit mat strooi waar grond na dors gesmag het. Grou hang die lug om die houtgemaakte huis waar die helder lig wink om hitte te vind. Welkomend aan ieder wat sy snoesig wil deel. Volg die gallop van perd in n […]
winter
hy is ‘n skobbejak gooi spierwit kombers dit hang en breek ‘n tak hy is ‘n lae lak hang woljas om jou gryp ‘n trui uit die rak hy maak jou swak skuifelstap in sy spoor baie soek hitte by die kwak na ‘n maand is ek ‘n wrak moeg gedra aan ekstra klere verlang […]