Jongste aktiwiteit:

Januarie(Bladsy 12)

net na eerstelig trek die son sulke ragfyn strale oor die diep blou hemeltrans met die eerste sonsopkoms van twintig twintig lê my duin stil en oral oor die land se kant weerklink die stilte uit wit huisies na ‘n nag van jolyt meeue oes ongestoord voort aan al wat eetbaar is wat in die […]

In die voue van my maag lê onverwoord of verwerk onbekend in my gedagtes, van my hart. Grommend die woorde soos ’n slegte stukkie kos onverteerd in my, maag. Dit maak geluide gee seer stekies, ń ongemaak wat Wil uit. Dit krul en gly in my swart-rooi binneste, kom skielik sonder wag deur alles na […]

Kerkklokke sing iewers in die verte onder ‘n duisend sterre. Girts-girts skeer ‘n jongbloedsmens geskenkies oop. Met dankbare harte gooi ‘n koortjie note vir gretige ore. Die tafel dra swaar aan spys en drank genoeg vir eenduisend. Die winkelsentrums is verpletter deur ywerige voete. Vanjaar se kersvader se stem is hees gelag aan Ho-Ho. Liggies […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed