Jongste aktiwiteit:

Januarie(Bladsy 11)

na-vakansie-drome speel oor my duin vandag laggende kinder-stemmetjies speel weer in my ore nader aan die einde van die eerste maand van die jaar nader aan nog ‘n nuwe dekade geraam met herinneringe afskeid voel altyd sleg trane wil-wil net in droë oë verskyn tog is dit net: tot-weersiens al is dit dalk so finaal […]

vanmôre is my duin onrustig selfs in die pragtige sonnige dag my hart baklei teen sy kondisionering hoekom sit hy nie in Sy huis vandag vors kom die antwoord dan terug as ek nog een keer moet luister na wat polities korrek is gaan ek dalk nooit weer soontoe terug nie ©Teárlach

Wat presies beteken vrouwees? Vrouwees is vêr meer as biologie of geslag. Sy is spesie soos geen ander. In my werklikheid is vrouwees soms presies dieselfde en soms, lynreg verskillend as manwees. Onverklaarbaar, onverstaanbaar, onversoenbaar, verskillend. Met so wye verskeidenheid in verteenwoordiging, wie het die reg om te besluit wat vrouwees nou eintlik beteken? Mense, […]

Soos golwe breek so voel die lewe soms deurmekaar, onderstebo klou gebeure soos sand aan mens vas Dit bied ergter groot uitdagings om lewensgolwe te oorbrug kyk waar die golwe jou gaan uitrol moenie weghardloop van dit Ry elke golf met ‘n nuwe uitdaging ry hom voluit al voel jy nie altyd die grond onder […]

OPDRAG: Aangesien ons by die voorlaaste maand van die jaar is, is die projek tema hierdie maand “Laat-lente”. Al die kategorieë moet dit as tema gebruik. 1. DIGTERS: Skryf ‘n 16 lyn, 4 strofe gedig. (Geen voorskrifte oor rympatrone.) 2. VERHAALSKRYWERS: Skryf ‘n liefdesstorie met die bogenoemde tema. 800 – 1200 woorde. Dui woord telling […]

my duin is byna verlate weskus winde waai hom skeef valies hou nie van windverwaaide lokke wit perdjies jaag oor ons baai se golwe mense braai maar uit die wind geniet nog die sonnige dae eerste helfte besoekers het vertrek en nou kom die ander om hul laste te kom afwas in die koel weskus […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed