Jongste aktiwiteit:

Lewens’golwe

Soos golwe breek
so voel die lewe soms
deurmekaar, onderstebo
klou gebeure soos sand aan mens vas

Dit bied ergter groot uitdagings
om lewensgolwe te oorbrug
kyk waar die golwe jou gaan uitrol
moenie weghardloop van dit

Ry elke golf met ‘n nuwe uitdaging
ry hom voluit
al voel jy nie altyd die grond onder jou voete
Ry hom voluit! komaan dit is die moeite werd




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed