Jongste aktiwiteit:

lewe

na-vakansie-drome
speel oor my duin vandag
laggende kinder-stemmetjies
speel weer in my ore

nader aan die einde
van die eerste maand van die jaar
nader aan nog ‘n nuwe dekade
geraam met herinneringe

afskeid voel altyd sleg
trane wil-wil net in droë oë verskyn
tog is dit net: tot-weersiens
al is dit dalk so finaal

op my duin leef daar gedagtes
gedagtes wat oortuig is van lewe
ja, daar is lewe na die dood

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed