Jongste aktiwiteit:

ontnugter

vanmôre is my duin onrustig
selfs in die pragtige sonnige dag
my hart baklei teen sy kondisionering
hoekom sit hy nie in Sy huis vandag
vors kom die antwoord dan terug
as ek nog een keer moet luister
na wat polities korrek is
gaan ek dalk nooit
weer soontoe
terug nie

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed