Jongste aktiwiteit:

Maart(Bladsy 5)

Die woorde van die regste egste ek spruit nog net in font en op papiere uit. As jy wil hoor hoe kom dit deur my mond (al die binne-in kompleks) sal jy my oë se konveks keerom moet draai om diep te sien, nie bloot te raai. Dan kan jy dalk die sleutel speur wat […]

Ek lê weer vlugalleen in die klein kamertjie, staar na die dak, voel vuisvoos twak. Dan kom hy geruisloos, asof uit die niet, lê helend soos ‘n rofie bo-oor die verdriet, sprei sy hitte dwarsdeur my, bly speur in my oë stip tot waar ek ly. Dankie, dink ek, en straal van siel tot siel: […]

Weefsels om skedels van plus minus ewe maat trek gesigte van vele maat. Fetus verrimpel vel kyk met grootmens oë in die koue lig, skree verskrik. Kinder sagte vel voel die eerste son op vel wat brand. Tiener knoppies vel raak die growwe pad snyend dieper as eie vel. Professionele gladde vel met skurwe hande […]

Dit reën boetie water hardloop vrolik oor grys begrafnis stene, was stof vuil Karookind. Kersfees lekker speel oumens kinders in laat middag straat bad, was skruwe vuil Karoovoete. Oor die RDP huise swaar, honger en brandsiek sonbrand gesigte sak lekker wintersop was die Karoogemoed.

Oë lag en skarrel tot ander se trane verander na blou dou wat glinster in nuwe hoop, plesier in die nou moment. Uitputtend moë wese, eie vreugde word nagelaat gereflekteer in hoe gaan dit vrae, alles van die beste wense. Jy wat altyd lag met vrees en trane oë, jou oë is geel van vrae, […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed