Jongste aktiwiteit:

Aanklag Vloer

die vrou lê plat
vuil in moeë siele sweet
op dié stink vloer
in stof en kots.

met asem benoud
vat haar hand,
afgetrek in ń onbekende hel
van ń ander bestaan…

verward, vasgevang
skuldig bevind
sonder gewete of verhoor,
verlaat ons
die polisie kantoor.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • MVvW het n geregistreerde lid geword

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak