Jongste aktiwiteit:

Ontwikkeling

Die beste gedagtes
beplande edel dade
verwesenlik of verdig
verval in skyn
van die wat nodig het,
vir die wat gee.

Bou skanse !
om beste planne dade
geheim te hou
van die wat nodig het
verniel, gooi eerder weg
weier so die hongeres
om saam
te eet.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed