Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 2)

Zizzie maak gebruik van die son se vroegdag-strale om haar sag te streel terwyl sy kaalvoet oor die blare-tapyt trippel. Ligte herfsblare waai giggelgeel en oranjerooi bo haar goue krulkoppie rond. Orals om haar heen tiekiedraai die blare op maat van herfskleure. Zizzie hoor die grootmense praat van die grendeltydperk wat verby is. In fluisterstemme […]

die trop hardloop in vel kleure saamgevoeg in spoed snorkblaf rasionaal die wedren knal. huppel oumens, kind gewaar g’n gevaar staan gedoom tot verligting van amper laaste tot eerste in dié trop. oplig koppe stop kyk luister snuif terug van ń heuwel kop laaste roggel ontsnap in voedsel strot van aanvaller en trop.

môre gaan ek dit doen dit wat ek nog altyd wou doen ouer-as-ou mense sê : as die Here wil hoe jonger hoe meer ydel en wulps kom ons gedagtes oor die lug gister bestaan nie meer vandag is goor môre is alles kom ons tot inkeer is dit soms met ‘n harde knal van […]

buite woed die winde en reën die aarde nat ek hoor hoedat die druppels teen my nag se ruite spat dagbreek lê nog ure ver wolke verberg die glans van sterre en planete wat midde duisternis bly dans maar daar by jou is dit nou ope oor ’n grasveld en ek glo die melkweg giet […]

kinder oë is rustig, vol van onbewuste wysheid wat die lewe sonder skerms ervaar. ouer oë robot flits in doelgerigte woelinge wat agter donker brille staar. wyse oë vra wie stook vure van haat wat smart baar? alle oë vereenig wat rustig, flits en vra baar, staar en saam vaar.

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed