Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Vryheid (Akrostigon)

Deur Elna
Datum gepubliseer: 28 Junie 2020 Aantal woorde: 38 332 Kere gelees 11

Vrede en vreugde in hier en nou
rykdom verhewe bo aardse besittings
ywer om voluit te lewe
hegte familie-en vriendskapbande
eerlik en opregte lewenswandel
innige en vaste geloofsoortuiging
dit alles spel ware vryheid van God!

Elna Kruger 28/6/2020
Kopiereg




TEMAS
2 Kommentaar
  1. Anze

    29 Junie 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Junie 2020 – Vryheid projek

  2. Seirdna

    29 Junie 2020

    Baie mooi!

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 26
Kommentaar telling: 0

Fisioterapeut, lief vir skryf

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 334 gaste aanlyn

Bydraes – Argief