Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 6)

vandag is soos gister kan dalk soos môre wees die poort tot die toekoms ek wil daardeur gaan Vader het dit gemaak ek is bly en juig daaroor my hart en siel loof Hom oor die seën wat Hy oor my uitstort gesondheid liefde en blymoedige krag ©Teárlach (Ps118)

geoes van stof land lê puisie ryp mieliepit ontsnap van staalbak verlore langs ń grondpad. duisende ander maters dans in geel massa trok met bakkies in silo op om stil te word. die stilte meule oop breek die geel familie in energie bron om te verteer tot gas. verlore in vlak grond wagtend op vog […]

Daar aan die anderkant van stil en weet lê ‘n vêr uitgestrekte land met ‘n groendal-dal wat saam die vroeë misstemme roer is ‘n plaas genaamd Vêrgenoeg- die ou-ossewa spook van ‘n ou-geskroeide boer van ‘n ou-verskroeideland, van bloed en sweet vir leef en laat leef van droom en nooit vergeet; ‘n John Deere trekker […]

in die lewe is omdraai nie altyd so lekker nie tyd gaan verby dit wat was is moeilik om reg te maak tyd spoel ook oor my duin dit vervorm en skep daagliks in die wind skulpe, krappe selfs voëls maak dit anders soms is seewater blou en soms turkoois soos minder of meer son […]

in gebiede waar bekende gesigte blitse skiet wat mure skand om doodeenvoudig eerste te slaan. dit is nie wraak geplant in ń kinder hart wat die sneller trek dis sonder motivering in my hart. dan is die strate verlate met gate in die stad wande en torre wat morsig onder omstoot mure soek. ek kuier […]

Ek kruip deur woestyn sand Na jou aan die anderkant My vlees is dor en leeg Maar dis al wat ek kan gee Die water van my siel Is deur die wind verniel My hart het oopgeskeur My sonde afgesweer Sal jy my dors kom les Met jou albaste fles My wonde sag verbind My […]

sou aarde bewe my duin se basis diep onder verskuif sal ek dit nie agterkom sal ek die beweging sien of sal dit maar net verander sonder dat ek dit beleef alles wat strategies en stadig verhit word moeilik waar geneem so word plant en dier geneties gemanipuleer so kom dieselfde lot onomkeerbaar vir die […]

Chef de cuisine beplan in kos gange van voor tot namaal komplimenterend in smaak. Maître d’hôtel lê silwer eetgery, plaas dekor rankskik gesels en sitplek die tafel is gedek. Chef de parti berei brousels as haute cuisine die swak proe toets saam afgelag as onkunde.

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed