die dag
vandag is soos gister
kan dalk soos môre wees
die poort tot die toekoms
ek wil daardeur gaan
Vader het dit gemaak
ek is bly en juig daaroor
my hart en siel loof Hom
oor die seën wat Hy
oor my uitstort
gesondheid
liefde en
blymoedige
krag
©Teárlach
(Ps118)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.