Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 9)

eerste werêld ontwikkelings verdwyn teen savanna ruimtes die grasveld omvou ons, bring vêr horisonne nader vir mahala alle velle voel die winter windjie somerson harde klappe, seisoene dirigeer ons armhare vir vry proe die kos en wyn afval tot connoiseur wit gedek in plastiek borde, rof en chic vir pasella ruik die reën op droë […]

in plante bepaal xileem sappe groenblare in rivierlope bepaal megaliters per sekonde watervoorrade in ligstrale bepaal watt per blokkie warmte in are bepaal 365/24/7 kloppe lewe in sinapse bepaal mikro vonke godgegewe kognisie** *xileem Definisie: die houtweefsel wat water en minerale in plante vervoer Drietalige wynindustriewoordeboek **kog·ni·sie s.nw. [geen meervoud]
funksie van waarneem/ken/weet. Handwoordeboek van die […

– soos die golwe van pyn soms deur jou liggaam trek so die hartseer oor verlore geliefdes wanneer woorde trek en dade verrig sou ek graag die pyn en hartseer wil minimeer op my lewenspad geluk, vrede en gesondheid wil kan maksimeer tot Sy eer – ©Teãrlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed