bibliofiel (silwer)
bibliofiel Afrikaans is ’n biblioteek en ek is mal oor lees ©Hester Steenkamp
Waarheen? (Goud)
waar kom ek vandaan en waarheen sal ek gaan ek kom uit moederskoot en gaan reguit na die dood
Spore van ‘n mens (Goud)
trek jou omgeebaadjie aan en loop in die spore van ‘n mens spreek met dankies op jou tong en gee met goedheid in jou wens
apart geite
bokke speel tot eind fluit willie hop sy blydskap uit pommie se maag voel suur kerrie kan dit nie verduur ou’keffer val nie in pom-strik wêreld rugga ruk van skrik want kerrie gooi apartgeit se kaart met ‘n flinke flyt maar so dom soos ‘n myt ontken hy afrikaans in spyt dalk is daar nog […]
Stem in die wind
selfs in die ritsel van die wind sal ek U stem hoor (C) Jessica Venter 25/10/2023
VERLANG
VERLANG Vanaand mis ek jou so en wens dat ons weer daar kan wees waar als wat kon weer waar kan wees.
Tiktok (Silwer)
Tiktok tiktok tiktok klink die grootvaderklok tiktok, tot die laaste uur.
Dis al (Silwer)
Dis jy, dis ek, dis al.
koerasie blare
hilaris en koerasie eet ons jou blare reg vir die okasie so krul onse hare kleintyd in fyn bos kaalvoet en braaf peusel, proe en los kou blomme en laaf ©Teárlach.
Soekende oë
kom loop nou saam met my dan wys ek jou waar om die suiderkruis te kry en wanneer die maan kil na jou kyk weet net jou môre gaan anders lyk (c) Emsa Haasbroek