Jongste aktiwiteit:

2023(Bladsy 2)

die jare sit ryp op sy wange holtes verskyn waar rondheid was ouderdoms merke verskyn op sy vel die kyk in sy oë is soms nie meer skerp soms vir ‘n oomblik kyk hy verskonend asof iets gebeur wat hy kon verhoed selfs die gedagtes aan wat lewe is begin daagliks meer vervaag wedstryd nog […]

(750 woorde) 27 Februarie 1881. Die slag van Majuba. Die oorwinning van Majuba het die einde van die eerste Vryheidsoorlog beteken, en het aanleiding gegee tot die ondertekening van die Konvensiesie van Pretoria 21 Maart 1881. Die jong Suid-Afrikaanse Republiek het so hul volksbestaan gevestig, hul selfvertroue en nasietrots gegee. Hul taal en kultuur is […]

vir baie mense moet daar ‘n rede wees om bly te wees vir laterale denkers mag jy maar sonder afspraak bly wees laat ons van binne af bly wees wees bly oor die lug wat jy inasem wees bly oor die son wat daar skyn wees bly oor nog ‘n dag bygevoeg tot jou lewe […]

armsalige ambagsman hoe moes jy daarvan weet dat jou eersteling nie joune sal wees dat jy in geloof wel met jou geliefde sal trou was dit dalk die warm hart van die houtwerker wat jou kon lei na die aanvaarding van ‘n kind dalk die vormende hande wat kunstig werk ruwe hout in mooi vorms […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed