Jongste aktiwiteit:

Februarie(Bladsy 4)

    soos ‘n klimtol is my lewe nog altyd solank jy momentum hou wiel jy op en af teen die tou daardie lewensaar van sigbaarheid daardie goue draad wat jou heel hou eendag is eendag – breek die draad dan tol jy wankelend na benede waar elke siel eers moet gaan om te rus […]

Stasie Verlate staan, ñ stasie.Trein stoom voort vol bagasie. Spoke draai om my rond, “hou tog net jou mond” Ek dra al reeds swaar aan hierdie wond. Kondukteur staan voor die deur, sal hy die spoke dalk kan keer. Welkom by Stasie Selfvergifnis.Die woorde van die oudste spook. Hy bly gereeld op my spoor. Kondukteur, […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed