Jongste aktiwiteit:

Februarie(Bladsy 5)

    as oorlogsblomme blom dan weerklink dit al om en om kartets spat en vuurwerke skyn teen hemeltrans en stergewelf teen my duin sit ek en droom van wêrelde ver vergete van oefening brigade Mistral en parade lang kollomme voertuie slakkepas van agterhk tot Kimberlie se wye oop strate alles oorgelaat aan genade in […]

Hans Hierdie lewe wou hy groet. Van vis en aas het hy genoeg. Die wye wêreld het hom geroep. Sonder plan, pak hy sy soektog aan.Wie sal weet wat die lewe mag bring. Stok en hoed, pak hy al sy goed niks sal hom verder verhoed. Met sy hande kan hy werk, skryf is so […]

Spore Soos op seesand, stap sy stadig tree vir tree, spore in my hart. Omgee vir haar naaste, gee sy altyd haar laaste. Swaar het sy gedra aan die laste van die wêreld. Niemand het dit ooit geweet, die wat wel, wou hulle nie aan haar meet. Die see is waar sy vrede vind, die […]

    soos Job staan jy stil en kyk hoe die wolke sweef in verwondering, net kyk, na God hoe Hy die lewe om, deur en oor jou aanhoudend beheer en stuur sien elke oomblik as nuut weet, Hy kom gee lewe gee elke dag vars nuwe ervaring nuwe wete nuwe dankbaarheid loof die Here […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed