Stil verlate #silwer
Ons leef in ’n tyd waar die strate soggens dreun van motors, waar restaurante saans gloei van lig en lag, en waar selfone onophoudelik vibreer met name en boodskappe. Tog, iewers tussen die geraas en die glans, stap daar iets stil saam met ons. ’n Onsigbare metgesel. ’n Hunkering om werklik raakgesien te word. Ek […]
Heimwee in die donker #silwer
Heimwee in die donker Ek lê en wag in die donker vir die daglig se verskyning. My lyf is moeg van die lê. Manlief lê rustig langs my en slaap terwyl hy ritmies asemhaal. My gedagtes kom en gaan soos die treine op Londen se stasie. Die stilte raas soos ‘n duisend sonbesies. Dis tog […]
Haar naam is ma
Haar naam is ma Saggies kniel sy voor haar Heer, hande saam geslaan. ‘Lei my kind asseblief 0’ Heer, as ma kan ek hom nie alles leer.” Sag op haar skoot kom lê ek neer,” waarheen nou mamma?, ek kan die storms nie meer keer.” Met sagte woorde troos sy, ons gee dit vir die […]
Huisie vêr van die see
Huisie vêr van die see Hier op die kant, net bo niemandslanid, staan my ou huisie op ň klipperant. Landskap loer oor berg en dal, geen geld kan hierdie vrede koop. Kaggelvuur en beskuit, is hoe ek my dag afsluit. Ek dank my heer vir hierdie goeie besluit. My huisie van vrede, ver van die […]
Dit was altyd nog net jy
Dit was altyd nog net jy Sewe sakke sout, was te min vir ons, die see kan bietjie kom leen. Saam het ons gebou, ander het geglo ons sou vou. Hier staan ons vandag n lewe sonder berou. Woorde het gesny soos ñ mes, ons het mekaar soveel.keer verpes. Na al die jare later, kom […]
Vavada Casino Polska – kasyno online 2026 – recenzja, bonusy, wskazowki
Vavada Casino Polska – kasyno online 2026 – recenzja, bonusy, wskazówki Metody płatności Vavada Dostępne w kasynie Vavada metody płatności pozwalają na szybkie doładowanie konta, a także błyskawiczne przejście do obstawiania Aviatora na prawdziwe pieniądze. Sprawdź listę opcji płatniczych: Jak wygrywać w grze Aviator Vavada Casino? Nie ma jednej sprawdzonej strategii na wysokie wygrane w […]
Die ou Kalahari
Die ou Kalahari. Daar in die land van rooiduin, duwweltjies en hitte, boer die Van Rooiens jare lank. Diesel is net te duur, sy vrou moet maar die donkiekar verduur. Geld is maar skraps, amper soos die reën, maar harte van goud, stap hul saam die pad. Met hul knapsak met aartappel suurdeeg brood, bokmelk […]
Briefie in die pos
Briefe in die pos. Anderkant die krans, daar Woon oom Frans. Met reën word ek geseën, skryf hy aan sy seun. Vele briewe het hy geskryf, maar ň antwoord terug, kon hy nooit kry Soggens vroeg, stap hy na die posbus by die pad, met hoop vandag is daar briefie in die pos. Oom Frans […]
NAMIBIË MY HUIS
Namibië my huis Jou son skilder met miljoene kleure, soggens voor hy opstaan en weer saans, voor hy gaan slaap. Jou maan, n groot sliwer bal, selfs rooi en.soms donker. Jou hemelruim, skitter soos diamante duidelik sigbaar van alle kante. Jou natuurskoon, kan woorde nie beskryf. Dit is hier waar die Namib kinders woon. Dankbaar […]