Jongste aktiwiteit:

Februarie(Bladsy 7)

    soos water onderdeur ‘n brug so dryf lke dag se geleenthede verby diė wat jy nie aangryp en gebruik nie dit is finaal verby – terug gryp is meestal onmoontlik en kom met baie hoë prys   verlore is die mens wat nie Sy aangebode hand aangryp en Hom aanbid nie slegs deur […]

    laat Gods-water oor Gods-akker loop moet nie teen prikkels skop en stoei nie   oor my duin oordonder die geluid nog een wit huis word steen vir steen gebou   saam met elke veranderlike in jou verander jou omgewing teen die spoed van lig   soos elke sonsopkoms nuwe lig en lewe kom […]

Eendag Bitterbessie dagbreek, bitterbessie son. Ek weet dat mý dag helaas ook sál kom… Diep koester ek my jongmeisiedroom Deur die wasige sluiers van die plaaswilgeboom Dans glansende pêrels in sag satyn waar die vroegoggendson oor die landskap verskyn. …en ek leen solank ‘n ietsie uit die onskuld van die veld ‘n tikseltjie blou uit […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed