BOOM van goed en kwaad
Boom van goed en kwaadJou takke dra die vrug van goed enkwaad. Skaam het die mens geraak. Jou vrugte dra steeds voort, verbode maak die mens velore. Soetste smaak van keuses, diep in ons wese, eet ons aan die vrug sonder vrese. Hoeveel keuses moet ek maak, om die soet van jou vrug te proe. […]
waarde
sag spoel jy uit oor die wit sand-strand rol jou wit skuim en verdwyn in die sandkussing wat absorbeer voet-hard word die laag sand waar jou vog dit benat blink en nat en sat so verdwyn genade in die gulsige sand van menswees net baar, oer menswees dankbaarheid kom nie vanself waarde word […]
Waar die wind my vind #silwer
Waar die wind my vind Gestroop van tak en blaar vervreemd. het ek, my identiteit, verloor. Soos herfsblare skarrel, dwarrel en val na benede. Bly lê… In ‘n stil stroompie vloei ek verder en verder verder weg van wie ek was. My gewoontes, my taal, my kos, my tyd. Alles anders… Die reën is koud, […]
Waar woorde rus.
Waar woorde rus Harde woorde in my kop, raak stil in my pen, kom vind rus, hier op papier. Woorde kom by, ñ sin word voltooi, stilte begin raak mooi. Verse vloei, ek raak geboei aan hierdie woorde wat groei. My pen gaan, lê die woorde staan op. Met nuwe stem praat woorde nou in […]
Stilte skree #silwer
Stilte skree Sy staar die donker in klaasvakie het elders sy sand gestrooi gloeiwurms speel parte met haar oë suisende sonbesies skree in haar ore as swartnag in die kamer hang. Pyn wil nie sy lêplek kry nie en soek ‘n onbewaakte holte om wegkruipertjie te speel. Sy hou haar asem op haar gô is […]
Die laaste uur
Brons Die laaste uur Jy mag sieklik wees of oud, die einde sien wink of jy mag jonk wees en energiek, dood nie iets waaraan jy dink. Môre is nie belowe en so ook nie vandag. Die doodsengel kan jy enige oomblik verwag. Hy vra nie vrae, berei jou nie voor, die geveg met hom […]
Die sand onthou elke voetspoor – Die wind besluit wat bly.
Pieter sit langs Buks Appelblaar by sy vuurtjie, omring deur die nostalgie van die uitgestrekte rooi duine van die Kalahariwoestyn. Buks Appelblaar en sy mense woon aan die rand van die Kalahariwoestyn, waar die duine soos reuse sandgolwe lê, versteen in tyd. Die wêreld hier is wyd, vreedsaam en stil, maar dit is ’n ander […]
kort
op die hakke van tagtig speel die golwe steeds so pragtig elke beweging so eindeloos bring sy eie toonhoogte duineveld se droë mooi speel ketos in my baai se rooi elke stertslag ‘n donderslag wat wyd weerklink kort op my duin se bestaan lê die skulpe in roes en vergaan seedierlyke […]