Jongste aktiwiteit:

Februarie(Bladsy 9)

    knypie sonder laggie hierdie hart is bevange winde van verandering waai uit alle oorde antwoorde ontbreek soos hael uitsak oor elke streek hier bid ons vir reën daar vra ons om hulp in rampe elke uur is wat dit is net nog een dag net nog een week elke maand vlieg verby gebede […]

Vlenters Hoe het ons hier beland? In stukke hou ek jou in my hand. Liefde het ek geken, omgee so opreg,die gevoel was eg. Vir wie het ek jou gegee, wie het jou so gebreek. Geweek in seer en bitter pyn het jy weg gekwyn. My les het ek geleer, “gee liefde,maar behou jou hart.Vir […]

Tant Koba Anderkant die kloof woon tant Koba, lankal reeds doof.Platsak, maar vol geloof. Met gesukkel stoei sy die gare deur die oog van ’n naald. Haar kombersie moet gestop wees voor vanaand. Anderkant die kloof leef tant Koba dalk al doof, maar sy leer ons almal iets van geloof. — Ryno du Plessis

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed