deur wynand vir Gedigte Merkers: Die Lewe Share: verwante: grond Die duif en die doop 11 Januarie 2017 384 gesien 0 Komentare 0hou van Onvergenoegd meer en nog meer hoeveel wil jy nog hê so vraatsig en onvervuld tog so vergangklik jy die mens eenvoud jou redding te veel jou ondergang min wees en min het dit is jou behoud jy die mens Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende