Jongste aktiwiteit:

Loflied

skoongewas deur U bloed
gee U my ‘n spierwit kleed
maak alles wat sleg is goed
soos ‘n goeie herder sy skape lei
bring U my na die fontein van die lewe
daar is ek vir ewig vry
U beskerm my teen gevaar
die son sal my nie brand nie
in my donkerste nag is U daar
U Voed my met U Gees
les my dors met lewende water
hartseer en dood sal daar nie meer wees
U berei vir my ‘n fees
die laaste Avondmaal
wanneer U my kom haal
om ewig by U te wees
EK LOOF EN PRYS U NAAM
IN U HANDE GEE EK MY OOR
VIR MY HET U GELY
DIE DOOD OORWIN EN WAARLIK OPGESTAAN




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed