Jongste aktiwiteit:

As die stadsliggies roep

Jy wil nie rerig terug kom nie-
Terug stad toe kom nie
Want al die slegte herrineringe is daar
Waar jy gehoop het vir liefde daar
En die stadsliggies flikker…
Van vêr af kan jy sien hulle roep
Die slegte herrineringe word herroep-
Dit als flikker en flikker
Asof hulle vir jou lag
Want jy gaan nie saam lag…

Dit is daar waar niemand omgee nie-
Niemand meer tyd het nie
En n blom nie meer iets beteken nie
Of die woorde van n gedig nie
Daar waar die stadsliggies roep…
Roep,om jou te kan uitlag
Hulle flikker en flikker soos hulle lag

En dit als is hier…
Blomme met geen waarde-
Gedigte wat niks beteken nie
Jy wat niks beteken nie-
As die stadsliggies roep…

W.L.Marais




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak