Simfonie
Simfonie (4de skryfkompetisie )
Ons liefde is ‘n simfonie
lirieke uit die hart
dansende sleutels swart en wit
op ritme van ‘n vlindersnaar
tyd het geen gesag
as siele deur die eeue roep
gedisassosieer van mense mag
uit die kokon van slaap
sal die vlinder ontwaak
©PcV
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Somerreën
Net soos liefde dit kan doen. "If it is meant to be, it will be"...mal oor hoe jou gedig se slot die omvang van jou gedig afrond.