Jongste aktiwiteit:

Simfonie

Simfonie (4de skryfkompetisie )

Ons liefde is ‘n simfonie
lirieke uit die hart
dansende sleutels swart en wit
op ritme van ‘n vlindersnaar

tyd het geen gesag
as siele deur die eeue roep
gedisassosieer van mense mag
uit die kokon van slaap
sal die vlinder ontwaak
©PcV




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed