Jongste aktiwiteit:

nuwe lied

van jong suid afrika
kan ons nie meer sing
volksplanting sing ons nie
stryd en stry agter horison
ons sing nie meer – ons huil
daaglikse sniksang-gebede
oor ons verlore verlede
verwese staan ons
bekyk ons lot
soos vrou
van lot

©Teárlach




2 Kommentare

  • Anze

    Charles, jou gedig is glad nie in lyn met die opdrag (projek) van hierdie maand nie Lees asb mooi wat die projek behels Poëtiese orde projek Ek merk met baie van die inskrywings neig die kommentaar altyd na die estetiese aanbiedings, wat natuurlik spelling, die gebruik van leestekens, ritme en metrum insluit, en verder, die verkeerde gebruik van hoofletters en die basiese reëls wat met poësie gepaard gaan. Uit van Wijk se boek (sien verwysing hiernaas) leer ek: "om te dig is 'n literêre kunsvorm wat van estetiese en ritmiese eienskappe of vermoëns van 'n taal gebruik maak..." [N. van Wijk (1936 [1912]), Franck's Etymologisch woordenboek der Nederlandsche taal, Etymologiebank.nl, http://www.etymologiebank.nl/trefwoord/gedic] Hierdie maand is die opdrag om aan hierdie onderskeie aspekte van poësie en prosa aandag te gee. VIR DIE DIGTERS: Skryf 'n gedig (nie langer as 15 lyne nie) en implimenteer die estetiese beginsels van leestekens, tipografie en basiese goeie reëls. Die onderwerp van jou gedig is nie voorgeskryf nie, maar jy gaan BAIE streng gemerk word op die bostaande. VIR DIE SKRYWERS: Skryf 'n storie of artikel oor enige onderwerp maar pas die reëls soos hierbo vervat streng toe. Skryf in Afrikaans - 'is mos lekker' Projekbestuurder

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak