mulieres lingua
nepee depit ipis mepaklipik
taal van die vrou
moeilik verstaanbaar
slegs enkele mans kan dit lees
geen vooraf bepaalde kode
emosionele har en war
altans so dink mans
speel jy dalk viool
het jy nog kans
soos mozart se
humoresque
mooiste
note
ooit
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.