deur GhwarriegatQueen vir Gedigte Merkers: Die dood Share: verwante: grond Die duif en die doop 2 Junie 2018 322 gesien 2 Komentare 0hou van Blou BLOU My hart pleeg selfmoord oor jou. My kop lewer ‘n apatiese oopkop begrafnis rede. Maar my lyf volg Ingrid Jonker se padkaart van blou. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende
Anze
Kort en kragtig. Baie welkom op INK. Jou gedig is puik