deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Natuur Share: verwante: grond Die duif en die doop 2 Augustus 2018 610 gesien 0 Komentare 0hou van kolk yskoue sak toe vriesende wit sproei trae laagwater golwe triesterige meeu vlugte see lê vol harders wat skole vorm draaiende albatros se kos my duin is leeg dun jas geweeg te lig vir nou ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende