
Winter se gô is uit
met winter geblus –
ontbied die lentebries sag
somer tot opstand
©Loretta Szikra
5 Kommentare
-
Callie Vermeulen
Hou hiervan Loretta. En so ook jou prent daarby.
-
Alkallie Viljoen
Pragtig bewoord!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2018 - Haikoe projek