swart voëls (Opdrag 4)
swart voëls in my wete wat wil ontsnap
hul vlerke klap
hul bekke skeur
ek kan nie meer die swart voëls keer
swart voëls in my wete wat wil ontsnap
hoe laat ek die swart voëls vry as…
(die een wat ek die liefste het)
jy bitter seer gaan kry
©Evanthe 2018
6 Kommentare
-
-

Loretta Szikra
Wow Evanthe. Goed gedoen hier.
-

Callie Vermeulen
Baie mooi gepen Evanthe!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou deelname aan die Pendoring 2 / INK kompetisie