Die Groot Verlies
DIE GROOT VERLIES
‘n Dag sonder jou
‘n Week…
‘n Maand…
‘n Jaar…
‘n Leeftyd sonder jou.
Wat moet ek onthou
jou gesig, jou lyf, jou teenwoordigheid?
Hoe moet ek bly staan
wanneer alles om my vergaan?
Het God my dan verlaat,
gelos sonder ‘n maat?
Kopiereg L Lexow
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.