Jongste aktiwiteit:

lag

dou voor dag
as sonstrale goud
deur mopanies skyn
rooibok mis swart nat
op hopies lê en blink
is die tyd vir jag
vroeg oggend
koue stoom
op rooibok
se asem
brom
pootjies
wat klap
gnoe se
grom
bosbok
wat blaf
koedoe statig
majestieus
gestaltes
in bosveld
wat is en nie is
dit is die lewe
boerseun
se goud

©Teárlach




Lewer Kommentaar

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Rikus het n geregistreerde lid geword