lyn natmaak
golwe slaan om my neer
pêl staan net hier neffens
netnou haak jy my effens
altyd gereed om te leer
swiepende wind ruk golwe
skuins druk dit die vislyne
nee jong daardie is myne
bootjie wil deur see dolwe
ruk, ruk my stok van elwe
kap hom, katrol, ou maat
dis al vis wat hier nog lewe
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.